Tuis

As sport die ding vir jou is, gaan jy dalk net by NWU Sport kry wat jy nodig het. Met verskeie afrigters van wêreldgehalte in verskillende sportkodes en uitstekende geriewe wat in Potchefstroom, Mahikeng en die Vaaldriehoek beskikbaar is, streef ons daarna om kwaliteit- en mededingende spanne te lewer om in al die vorms van sport aan liga- en Universiteitsport Suid-Afrika-kompetisies (USSA-kompetisies) deel te neem.