Pluimbal is amptelik die vinnigste van alle raketsportsoorte. Hoewel stamina en vlugvoetigheid belangrik is, beslis op ’n mededingende vlak, kan enigeen pluimbal speel en die sport is ’n gewilde keuse vir mense van alle ouderdomme en fiksheidsvlakke.

Rig navrae aan:


Me Kegomoditswe Moloko
Sportbeampte: Pluimbal
Mahikengkampus
018 389 2152