Sports teaches you character, it teaches you to play by the rules, it teaches you to know what it feels like to win and lose-it teaches you about life. - Billie Jean King

As sport jou ding is, kan NWU Sport net die regte plek vir jou wees. Met verskeie afrigters van wêreldgehalte in verskillende sportkodes en uitstekende geriewe wat in Potchefstroom, Mahikeng en die Vanderbijlpark geleë is, streef ons daarna om kwaliteit- en mededingende spanne te lewer om in al die vorms van sport aan liga- en USSA-kompetisies deel te neem. Sportkodes wat deur die NWU ondersteun word, sluit in:


Sportkodes

"Listen, the work is behind the scenes. The competition is the easy part." - Usain Bolt

"Winning isn't everything, it's the only thing." - Vince Lambardi

 

“You learn more from losing than winning. You learn how to keep going.” - Morgan Wootten

“It never gets easier, you just go faster.” - Greg LeMond

"Happiness is a long walk with a putter." - Greg Norman

"Hockey goals are attained not by strength but by perseverance." - Felicity Luckey

“To stay in, you’ve got to not get out.” - Geoffrey Boycott

"It doesn't matter how fit you are or what size you are. Netball is literally for anybody." - Helen Housby

"I really think a champion is defined not by their wins, but by how they can recover when they fall." - Serene Williams

"If there is no blood on the line, it is not rugby league." - Russell Crowe

"You can't score a goal if you don't take a shot." - Johan Cruyff

"Swim your own race." - Penny Heyns

Sportnuus

Ilze volg haar sportdroom voluit Ilze du Plessis glo dat jou ingesteldheid bepaal of jou lewenspad met dorings of met roosblare besaai sal word. En kyk jy na die rits prestasies wat dié 18-jarige eerstejaarstudent aan die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) al op die sportveld verwerf het, word dit duidelik dat sy op sukses gefokus is.

 

NWU bied virtuele gholfdag aan Stof af daardie gholfstokke wat vir die afgelope vier maande in die garage weggekruip het – die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan ’n virtuele gholfdag aanbied.

 

Impak van Covid-19 op elite-sportlui Dit is veilig om te sê dat almal se lewens op een of ander manier deur die streng Covid-19-inperkingsregulasies geraak word. Dit sluit die professionele mense in wat ons op ’n daaglikse basis in die sportstadions vermaak – ons sportlui.

 

NWU se Avuyile span sy spiere soos die held van sy kindertyd – Arnie Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Avuyile Ndzimela leef sy droom uit om ’n topliggaamsbouer te wees, en daarmee bring hy op meer as een manier hulde aan die held van sy kindertyd, Arnold Schwarzenegger.