Die NWU Fietsryklub (Potchefstroom Kampus) neem jaarliks deel aan die USSA en Varsity Cycling Challenge deel.  Spanne van 8 mans en 4 dames word gekies op grond van SA Fietsry wedrenne en tye wat deur jaers behaal word.  Dit dien ook as voorbereiding vir die USSA wedren wat in Julie plaasvind. 

Die spanne neem deel aan 3 dae se padfiets renne en 1 dag van bergfiets.  Die Varsity Cycling Challenge vind in Oktober plaas en 2 spane van 3 mans en 3 dames word verkies op grond van deelname en suksesse in bergfietsrenne wat landswyd aangebied word.

Oefeninge vind weekliks plaas en fietsryers kommunikeer met mekaar om op die pad uit te kom.


Conrad de Swardt

NWU Cycling

018 299 1056

Conrad.DeSwardt@nwu.ac.za