Ringbal

Ringbal is ’n tradisionele Suid-Afrikaanse gesinsport wat sedert 1907 gespeel word. Dit is nie baie bekend buite Suid-Afrika nie. Dit is ’n nie-kontaksport wat deur mans sowel as vroue gespeel word, gewoonlik in afsonderlike wedstryde.

Rig navrae aan

Conrad de Swardt
Sportbestuurder: Ringbal
Potchefstroomkampus
018 299 1056 / 082 570 7639
conrad.deswardt@nwu.ac.za