Onderskrywing, ondersteuning en vennootskappe

Onderskrywing, ondersteuning en vennootskappe

Die NWU Sokkerinstituut word deur die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, aartsbiskop emeritus Desmond Tutu, die Engelse FA, die Engelse Premierliga en FIFA onderskryf en ondersteun. Die Sokkerinstituut verwelkom vennote en ondersteuning van individue, klubs, maatskappye en organisasies wat ’n gemeenskaplike doel het om ’n pasverandering in sportontwikkeling te bewerkstellig.