"Any active sportsman has to be very focused; you've got to be in the right frame of mind. If your energy is diverted in various directions, you do not achieve the results. I need to know when to switch on and switch off: and the rest of the things happen around that. Cricket is in the foreground, the rest is in the background." - Sachin Tendulkar

Die Noordwes-Universiteit het 'n krieket-voetspoor in die land soos min. Die NWU is altyd 'n toonaangewende USSA-mededinger, het 'n menigte landwye franchise-sterre geproduseer, die Varsity Cricket-kroon geëis en in 2017 die Red Bull-kampuskrieketwêreldkampioenskap gewen. Met oortreffende fasiliteite en bekende afrigters neem die NWU krieket bo enige en alle grense.

Die spelers tree as kolwers, boulers en veldwerkers op.

  • Kolwers slaan lopies van die balle wat na die bouler geboul word.
  • Boulers boul en probeer om die kolwers “uit” te kry (hulle moet dan die veld verlaat).
  • Veldwerkers (10) help die bouler om hierdie doel te bereik, en om te verhoed die kolwers lopies aan te teken.

Rig navrae aan:


 Shaun Meijer  
 Sportbeampte: Krieket
 Vaaldriehoekkampus
 Lungile Mthiya
 Sportbeampte: Krieket
 Mafikengkampus
 018 389 2401
Conrad de Swardt
Sportbestuurder: Krieket
Potchefstroomkampus
018 299 1056