Welkom by die NWU Rotsklimklub 

Vir diegene wat avontuur en opwinding geniet of bloot net fikser wil word, is hierdie klub net die regte ding. 

Jy hoef niks te betaal nie en enigeen wat ’n geregistreerde student is, is welkom om aan te sluit. 

Geen vorige ervaring is nodig nie. 

Kom enige tyd en sluit by ons aan en word deel van die familie.

 Oefentye:

Cave @NWU Sportsentrum 

Maandae tot Donderdae: 15:30–19:00

Wall @G16

Maandae tot Donderdae: 16:00–18:00


Almaro de Villiers - 082 668 6611
Michael du Plessis - 083 285 3885