Boks

Boks is ’n gevegsport waarin twee mense, wat gewoonlik beskermende handskoene en ander beskermende toerusting soos handverbande en mondskerms dra, vir ’n voorafbepaalde tyd in ’n bokskryt houe na mekaar slaan. Boks word ook by die Olimpiese spele en ander wêreldwye kompetisies verteenwoordig.

NWU Mahikeng se boksspan oefen by die Great Hall en bied toernooie by dieselfde venue en by die Studentesentrum aan. Mans- sowel as vrouespanne vaar besonder goed. Hulle prestasies sluit in: USSA-spanverteenwoordigers en streek 5 USSA-verteenwoordiger, provinsiale verteenwoordiger, die beste NW-afrigter in 2018 en 2019, USSA Beste Afrigter in 2017, 2018 en 2019, beste mans- en vrouebeginner 2018 en 2019 (provinsiaal), beste individuele sportkode in 2015 en 2019, beste algehele sportkode in 2018 en USSA-kampioen in 2018 en 2019, NWU Sportvrou van die Jaar in 2015, 2016 en 2017, Noordwes Provinsie se Sportvrou van die Jaar in 2019, en nasionaalgekwalifiseerde afrigters.

Likhaya Matiwana                     
Mahikengkampus.
018 389 2902