Geriewe

  • Sewe rugbyvelde met spreiligte.
  • ’n Sportkundelaboratorium vir opleiding, navorsing en sportwetenskaplike toetsing.
  • Sport-mediese spreekkamers vir sportdokters, fisioterapeute, biokinetici, sielkundiges, voedingkundiges, en biomeganiese en spelontleders.
  • ’n Gerekenariseerde sportinligtingsentrum.
  • ’n Rehabilitasie-swembad en ysbad.
  • ’n Gimnasium wat goed toegerus is met ’n hamersterkte-superbaan en apparaat wat vir die rehabilitasie van beserings benut kan word.
  • Verskillende tipes kardiotoerusting, insluitende ’n siklus-ergometer, roeimasjiene, trapmeule, ens.
  • Opleiding- en lesingsale.
  • Konferensiegeriewe.