Sportkodes en -kategorisering
Hoëprestasiesport
Prioriteitsportkodes wat semi-professioneel is, en op die hoogste kompetisievlak meeding.
Mededingende sportsoorte
Mededingende sportsoorte deur informele of georganiseerde deelname aan byeenkomste of ligas.
- Basketbal
- Boks
- Landloop
- Liggaamsbou
Ontspanningsportsoorte
Semi-mededingende sportsoorte wat pret en deelname bevorder, teenoor professioneel. Sommige van hierdie kodes is nuut en steeds aan't ontwikkel op kampus.
Welstandsport
Nie-mededingende sportsoorte wat die versorging van die liggaam bevorder en wat optimale gesondheid en liggaamlike en geestelike welsyn aanhelp
- Taekwondo